➶ Hiervandaan Download ✤ Author Dana Snyman – Horsebackridingindiana.us

Hiervandaan In Die Oopte Anderkant Laingsburg Hou Ek Langs Die Pad Stil Ek Druk Pa Se Nommer Sy Selfoon Lui En Lui, Vir N Paar Oomblikke Is Daar N Stilte, En Dan Kom Sy Stem Sag Van Die Ander Kant Af Hallo Hallo Hy Is Nog In Die Kamer, Weet Ek Sommer Ek L Nog, S Hy Die Ou Asem Is Weer Baie Kort Vandag Waar Is Jy Tussen Laingsburg En Beaufort Wes, S Ek Onthou Net, Ek Is Saam Met Jou In Die Kar, Ou Seun Ek Sit Daar Langs Jou Jou Pa Is Gedaan, Jong N Stilte Waar S Jy Nou Op Pad Heen Ek Dink Pofadder Toe, Pa Pofadder Ai, Seun Hoekom Ek Wil Kyk Wat Het Die Bankroof Aan Die Mense Gedoen Wanneer Kom Jy Huis Toe Ons Wag Vir Jou My Bakkie Het Ek Die Nodigste Klere, N Skootrekenaar, N Kamera, Notaboeke Ek Wil Hierdie Land Waaroor Ons So Praat En Praat, Weer N Slag Aan Die Lyf Voel Ek Wil Weet Of Ek Nog Hier Hoort.